EKSKLUSIEWE EIENDOMSOPLEIDING met Dr. Hannes Dreyer

shadow-ornament

Hoe om ten minste 55% Saamgestelde Groei op jou eiendomsbeleggings oor die volgende 5 Jaar te verdien

shadow-ornament

Webinar

Eiendom: Die Pad Na Rykdom

Wealth Creators Method

Wat jy tydens hierdie Opleidingsessie (Webinar) gaan leer:

  • Hoe om ten minste 55% saamgestelde groei op jou eiendomsbeleggings te verdien

    Al het jy nog nooit voorheen in eiendomme belê nie.

  • Die Effektiefste Eiendomsbeleggingsstrategie

    En hoe dit jou kan help om Finansiële Vryheid te bereik.

  • Wêreldwyd Van Toepassing

    Die strategieë wat tydens hierdie opleidingsessie (Webinar) bespreek word, kan wêreldwyd toegepas word.

  • Hoe om Finansiële Vryheid te bereik.

    Ontdek die redes waarom die Finansiële Instellings nie wil hê jy moet Finansieël vry wees nie.

Bietjie meer oor Dr. Hannes Dreyer

Hannes is een van die wêreld se voorste leiers in Welvaartskepping. As spreker en skrywer is hy aan die voorpunt van hierdie persoonlike ontwikkelingsbedryf. Hy is die stigter van die Wealth Creators University en die Wealth Creators Method. Die Wealth Creators University is 'n privaat organisasie gebaseer op 30 jaar se ondervinding, navorsing en studie in finansies, ekonomie, sielkunde en filosofie.